Skip to content

Afrikaans

Die 1ste stap na selfmoord is …

Kevin het teen die ouderdom van 17 reeds 17 operasies agter die rug gehad. Hierdie pad het hom uiteindelik in die donker wêreld van die okkult en Oosterse mistisisme laat

Click Here
Gebeds versoeke
Lof betuigings
Click Here
Die Getuienis Tydskrif
Eerste Uitgawe 2022

English

Is bevryding regtig nodig?

James het aanvanklik nie in bevryding geglo nie, totdat sy vrou ‘n ingrypende verandering in haar lewe ervaar het. Hy het begin soek na die waarheid en het uiteindelik in

Pastoor’s seun wil niks met kerk te doen hê nie

Stephen, die seun van pastoor Deon Hockey, wou aanvanklik niks met die kerk te doen hê nie. Hy

Bedwelm, verkrag, maar sien JESUS

Biancha het ‘n donker pad bewandel, omring deur die skadu’s van dwelms en die verkeerde vriende. Maar in

Die wegraping of JESUS op die wolke?

Marko het laas met ons sy getuienis gedeel oor hoe hy in Turkye tot bekering gekom het. In

JESUS het aan my verskyn terwyl ek in die okkulte was

Konrad was gebore in die okkulte waar sy pa alreeds betrokke was. Met die kon Konrad die bose

Tragedie

HELP, die helikopter val …!!

🚁 Van Helikopterrit tot Rivierredding: Magda se Getuienis van Geloof en VergifnisWat begin het as ’n vreugdevolle helikopterrit saam met haar man, het in ’n tragedie geëindig. Midde in die

Ek doen dan als reg, hoekom werk dit nie?l

Ps. Frank Janssen het gebid vir beskerming en die Bloed van JESUS Christus oor homself gepleit, maar tog was hy in ‘n motorongeluk. Waar was die HERE in die saak?

Verloor seun in ongeluk, hoekom HERE?

In hierdie roerende video deel ons die verhaal van ‘n moeder, Tamar, se reis deur ondenkbare verlies en die goddelike troos wat sy ontvang het. Nadat haar jong seun tragies

Verslawing

Die 1ste stap na selfmoord is …

Kevin het teen die ouderdom van 17 reeds 17 operasies agter die rug gehad. Hierdie pad het hom uiteindelik in die donker wêreld van die okkult en Oosterse mistisisme laat

Demone het my probeer verwurg

✨ “Waar duisternis wou oorwin, het JESUS lig gebring.”Janco het grootgeword tussen sy broers en wou aanvanklik net inpas. Hy het begin eksperimenteer met dwelms, maar dit het vinnig ontaard

Van homoseksueël tot Pastoor

In hierdie kragtige getuienis deel Pierre sy ongelooflike reis van ‘n moeilike verlede na ‘n lewe wat deur die genade van Jesus Christus verander is. As kind gemolesteer, het Paul

Siekte

Ek sal my ‘Down-sindroom’ normaal groot maak

Van twyfel tot bestemming! 💪 Toe almal sê ‘gee op,’ het haar ouers geloof bo vrees gekies. Vandag breek hierdie ongelooflike jong vrou met Downsindroom grense en rekords in Sport!

Atleet skielik verlam

Op ‘n gewone dag het Gerrie gaan hardloop om vir haar volgende wedloop te oefen. Tydens die oefening het iets drasties verkeerd gegaan, en sy het skielik geen krag meer

Kan GOD ‘n gestremde gebruik?

Met die geboorte van Ruan, het Jan en Ruan se ma die nuus ontvang dat Ruan gestremd is. Die dokters was nie vol hoop dat Ruan veel ouer sal word

&copy Die Getuienis 2026