Coenraad was betrokke by motorfiets groepe wat erg partykies gehou het met dwelms en drank. Op een aand na so ‘n partykie (jol) het hy en sy vriend gejaag opLees meer

Wat doen jy wanneer ‘n roetine-operasie in ‘n nagmerrie verander? Clarike het die teater binnegegaan vir uiterste nierstene, maar op die operasietafel het die ondenkbare gebeur: die dokter sny perLees meer

Kevin het teen die ouderdom van 17 reeds 17 operasies agter die rug gehad. Hierdie pad het hom uiteindelik in die donker wêreld van die okkult en Oosterse mistisisme laatLees meer

Wat doen jy as GOD se belofte anders lyk as wat jy verwag het? Sandy deel haar pad met onvrugbaarheid, die skok van “instant” kinders, en die moeilike reis omLees meer

Ontmoet ‘n vrou wat lank geglo het sy is nie “goed genoeg” vir die liefde nie. Sy het gejaag na perfeksie, maar slegs vrees en lae selfbeeld gevind—totdat sy ontdekLees meer

In hierdie roerende episode van Die Getuienis, deel Karel sy kragtige lewensverhaal van uiterste trauma na totale vryheid. Karel vertel openhartig oor ‘n kinderjare wat gekenmerk is deur ouers seLees meer

✨ “Waar duisternis wou oorwin, het JESUS lig gebring.”Janco het grootgeword tussen sy broers en wou aanvanklik net inpas. Hy het begin eksperimenteer met dwelms, maar dit het vinnig ontaardLees meer

As kind het Pieter se ouers hom in meisiesklere aangetrek—hulle het ’n dogter begeer in plaas van die seun wat hulle gehad het. Dit het diep verwarring in sy hartLees meer

Hierdie is die ware verhaal van ’n predikant se seun, Arnold, wat oorsee gegaan het om die wêreld te verken en van God af weg te beweeg. Maar terwyl hyLees meer