Skip to content

Boeke

Eerste Uitgawe – Die Getuienis

Die tydskrif is GRATIS aflaaibaar op Epub vir jou E-book Reader.

Van Misdaad Tot Lofprysing

Grant Adams 074-630-7627

Jackie’s Journey

Gaan jy deur gebeurtenisse of selfs siektes waarop jy net geen antwoorde op kry nie? Wel Jackie het geleer van Geestelike wortels wat ons kan terug hou. Hierdie kort storie sal jou kan leiding gee tot meer antwoorde.

Oomblik van Waarheid

“Oomblik Van Waarheid” is ʼn oproep om dit wat ons glo weer dieper te bekyk en teen God se Woord te toets!” sê De Villiers, net soos gedurende die destydse Protestantse Hervorming. Waarom is daar soveel skommelinge en desperaatheid in ons land en die samelewing? “Wat sou hervorming en in werklikheid herlewing vandag van Suid-Afrika vra?” wil hy weet. Hervorming waarin mense weer geanker is in die Woord en die Gees van God.

Leon De Villiers

GOD & geld

Die doel van die boek is finansiële gesondheid – hoe om met geld te werk, asook hoe om die regte verhouding teenoor geld en besittings te verkry. Alles wat jy nodig het ten einde jou finansies gesond te kry – en in lyn te bring met God se Woord – word in hierdie boek saamgevat. Wilco lê ‘n Bybelse fondasie van geld neer. Aspekte soos die geskiedenis van geld, die eienskappe en gevare van geld, asook die uiteenlopende verskil tussen die wêreld en God se perspektief word ondersoek.

Wilco Naumann

Touching His Hem

The telling of a woman’s ordeal in Matthew 9 resonates with the story of Marí. For many years she has been misdiagnosed and treated by medical professionals who did not understand her struggle and even the answers to their own diagnoses. In this book the author shares her personal journal entries in search of God’s promises of healing.

Lynette Beer

Lynette Beer het ‘n hele reeks boeke wat jou sal kan help met baie verskillende aspekte van die lewe. Sy sal jou kan help om eers jouselfs beter te verstaan en dan ander om jou. Hoe meer jy ander kan verstaan, hoe meer suksesvol sal jy in jou omgewing kan wees. Sy het boeke in Afrikaans asook in Engels.

Johannes Adendorff

Johannes was searching for a missing “something” and tried all the extreme to find that “something”, until he found a different plan and found that missing “something”.

Johannes Adendorff

Jimmy McGovern

Jimmy has an amazing testimony about how GOD taught him Faith and about the Father’s Heart in many different ways. This book is totally unedited (nothing removed), totally from Jimmy’s heart and point of view of how GOD took him through trials and miracles. And it’s totally FREE!! Just Whatsapp Jimmy with your email address and he will email you a pdf copy totally FREE!! (074 335 8443)

Jimmy McGovern

Opnames

Kruiskyk TV

Om jou DSTV Explora in te stel of vir Dekodeerder bestellings, gaan na www.kruiskyk.tv

Die Getuienis op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/die-getuienis

Talk about Jesus 

Is a weekly live talk show hosted by Evangelist Jo-ann where our focus is on discussing testimonies of our Saviour. We’ll be introducing guests from different backgrounds through our journey to hopefully reach as many of you as possible. The show happened live on Thursday 3 December 2020.

Geskenke

The Jerusalem Gift shop

Opsoek na die perfekte geskenke? Hier is ‘n hele paar opsies uit Jerusalem uit! Van olies, boeke, ornamente tot sandale.

Musiek & DVD's

Lourens Groenewald

Ek het baie gehad en alles verloor deur drank. Ek het op die straat beland waar GOD my gered het en begin gebruik. Ek gebruik die wins om verder my bediening onder ons mense in plakkerskampe te bereik.

Whatsapp Lourens 073 190 8581

Lourens Groenewald

Leon Goosen

Ek is `n Gospel-sanger wat landwyd sing in kerke van alle denominasies. My bediening is beide in Afrikaans en Engels. Ek wissel my sang af met getuienisse en kort Woord. Ek skryf meeste van my liedjies self en fokus sterk op die redding van siele. 
Ek tree op sonder ‘n vaste fooi, maar sal dankbaar wees vir ‘n donasie.

Whatsapp +27 82 558 8318| www.leongoosen.co.za

 

&copy Die Getuienis 2025