Van Gangster, Moordenaar, sterf, na doodse ervaring, word 15x keer raak geskiet deur sy eie bende, maar leef om sy storie te vertel. Ockie Fourie vertel van sy gruwelike verlede en hoe JESUS hom gered het. As GOD dan so ‘n man lief het, dan moet GOD se liefde oneindiglik groot wees! Dit beteken dat GOD het jou dan persoonlik ook oneindiglik lief!
2019-09-16
Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.