Baie welkom by "Die Getuienis". Ons vertel van gebeurtenisse hier in Suid Afrika. Ons besef dat daar nou baie dinge gebeur in ons land, so "Is daar nog hoop vir ons in Suid-Afrika?" Luister gerus na die opnames en laat weet ons van jou gebeurtenis.
Waar jy 'n verskil in iemand se lewe kan maak
Primary Navigation Menu
Rene se Hijacking ervaring
Juanita gesels met Rene. Rene was op die ou N4 ge-hijack en sy vertel haar verhaal.
Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.