Dis al 2x jaar! Ons vertel hoe en met wat ons 2x jaar terug begin het. Hoe “Die Getuienis” begin het. Eers het ons gesê ons kan nie, ons het nie teologiese grade nie, ons het nie video kamera’s nie, selfs ook nie eers kennis van video opnames nie, maar GOD het gevra: “Wat het jy?” Gaan kyk gerus na ons heel eerste opname:
Gee jou kar weg! https://youtu.be/GF0RtSYWSdE
En dan na Daar’s ‘n Naam https://youtu.be/d2FXkG_fhjE
Mag hierdie boodskap vir jou ook ‘n inspirasie wees om net iets te doen met wat jy het.





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.