Wat doen jy as GOD se belofte anders lyk as wat jy verwag het? Sandy deel haar pad met onvrugbaarheid, die skok van “instant” kinders, en die moeilike reis om ’n tiener aan te neem. Dit is ’n eerlike kyk na die uitdagings van ouerskap deur geloof en hoe om JESUS se oë te gebruik wanneer dinge op hul moeilikste is.
2026-02-09

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.