Arinda het in die hospitaal beland. Sy het gehoor dat sy moet vergewe en versoen. So het sy agtergekom dat dit JESUS was wat langs haar gesit het. Met tyd het Arinda eweskielik verswak en die doderyk beleef. Luister gerus na haar volle getuienis op die klankbaan.
2021-06-20


Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.