Anton was met geboorte reg vir die wêreld maar die wêreld was nie reg vir Anton nie. Met die verwerping was Anton as kind gemolesteer wat hom na verkeerde vriende en verhoudings toe gelei het.
Een aand in sy kokkerot kamer ervaar Anton ‘n helder lig wat hom kom besoek het.
2021-07-05




Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.