Richard se ouers het hul beste probeer om hom veilig groot te maak in hierdie gebroke wêreld, maar dwelms en drank was die norm. Richard was op skool gespot en geboelie. Hy het soos ‘n “niks werd” gevoel en self begin boelie, dwelms gebruik, gesteel en later selfmoord probeer pleeg. Dit het vir hom gevoel daar was geen uitweg nie, maar hy’t geweet, daar is ‘n Naam…
2021-08-23

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.