Hary moes die krag gaan oorskakel het na sy kragopwekker toe om sy batterye te laai. Met die oorskakeling, raak hy aan die drade en word met 3-fase krag geskok. Hy’t vir so 30min daar gelê voordat Ronél hom kom soek het. In die tyd toe beleef Hary ‘n helder lig.
2021-10-11



Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.