Swanger op 14 jaar

Natasha was jonk en op soek na die aanloklikheid van die wêreld en bevind haar self swanger op die ouderdom van 14. Sy moes die baba weg gee en so het haar lewenspad begin met verwyte en skaamte.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.