Op die toer het ons net die GPS gevolg maar die GPS het ons baie in die steek gelaat, het ons gedink… Is dit nie soms in ons lewe nie ook so nie, dat ons luister na die Stem van die HERE dan lyk die pad maar stamperig en moeilik. Jy het dan 2x keuses, of die teerpad of die grondpad.
2023-06-12

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.