Wickus was blind gebore met net 5% sig. Sy ma het alles vir hom gedoen, maar in Graad 1 moes hy koshuis toe en alles vir homself doen.
Naweke het sy pa (pastoor) vir almal gebid vir genesing, en wonderwerke het gebeur … behalwe by Wickus! Wickus het na elke raad geluister hoe om reg te bid vir genesing, maar net mooi niks het verander nie! Maar die een dag alleen by die dokter…





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.