Huis van gruwels

Yulandi was vir 16 vasgevang in die Gruwel huis van Springs. Vir haar was dit normaal totdat sy om ‘n tyd agtergekom het dat iets is anders by ander mense. So moes hulle daar uit maar sy kon nie haar broers en susters agter los nie.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.