Besef jy hoe min werd nommer 1 eintlik is? Doen ‘n wiskundikge som met een en die antwoord verander nie veel nie, maar plaas daai nommer 1 in GOD se hand en wonderwerke gebeur! Peter vertel oor hoe GOD nommer 1 gebruik. Is jy ook ‘n nommer 1? Kom luister ook na ander opnames by www.diegetuienis.co.za
2017-11-20





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.