Alfons & Gilda ken mekaar al van laerskool af. Maar toe hulle trou, toe verander alles. Daar was ewe skielik woede, huweliks probleme, en nog baie meer.
Al het hulle hul harte vir GOD gegee, was daar nogsteeds onbekende probleme. Hulle verhaal sal jou weer hoop gee vir jou huwelik. Ons gesels volgende week met sy vrou.
2020-07-29





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.