Leo was in ‘n kop-aan-kop botsing met ‘n mini-bus.
Hy’t in die hospitaal besef dat hy verlam is en die gedagte wat hy gekry het, was vir hom oorweldigend dat hy nooit weer sou kon loop nie.
Maar toe gee die HERE vir hom ‘n snaakse opdrag wat selfs die dokters verbaas het.
2020-09-06




Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.