Atleet skielik verlam

Op ‘n gewone dag het Gerrie gaan hardloop om vir haar volgende wedloop te oefen. Tydens die oefening het iets drasties verkeerd gegaan, en sy het skielik geen krag meer gehad nie. Na verskeie toetse het die dokters gesê dat sy vir die res van haar lewe in ‘n rolstoel sou wees. Gedurende die operasie het sy ‘n diep geestelike ervaring gehad waar sy Jesus ontmoet het, wat haar nuwe hoop en krag gegee het.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.