Wat maak jy as jou dokter na jou toe kom met die nuus dat jou pas gebore baba sonder longe gebore is en dat hulle die masjiene moet af sit? Dit het met die Jansen gesin gebeur. Die verskil was dat die priester van die huis het net begin lewe spreek want hy’t geweet wie sy VADER is, dat JESUS die onmoontlike kan doen deur gebed en leiding van HEILIGE GEES.
2022-03-21

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.