Pottie se volle getuienis op audio
Pottie was amper al ‘n paar kere deur sy pa doodgeslaan. Van ‘n graaf tot enige ander gereedskap wat hy in die hande kon kry. So het Pottie begin vlug,Lees meer
Pottie was amper al ‘n paar kere deur sy pa doodgeslaan. Van ‘n graaf tot enige ander gereedskap wat hy in die hande kon kry. So het Pottie begin vlug,Lees meer
Arinda het in die hospitaal beland. Sy het gehoor dat sy moet vergewe en versoen. So het sy agtergekom dat dit JESUS was wat langs haar gesit het. Met tydLees meer
Blanche het haar droomman ontdek voor haar troue. Na die troue verander Pieter so dat sy selfs haar inkopiestrokies vir hom moet wys. Na 4x jaar se gebed het sy besluit om te skei.
Maar die HERE laat haar toe op ‘n ander manier skei waar sy haar ware man, Pieter, ontdek het.Lees meer
Clemens Mans vertel hoe ‘n plakker agter op ‘n voertuig sy lewe verander het en hoe KruisKyk TV begin het, van niks af met geen begroting! Hy vertel ook vanLees meer
Van Gangster, Moordenaar, sterf, na doodse ervaring, word 15x keer raak geskiet deur sy eie bende, maar leef om sy storie te vertel. Ockie Fourie vertel van sy gruwelike verledeLees meer
Kevin het teen die ouderdom van 17 reeds 17 operasies agter die rug gehad. Hierdie pad het hom uiteindelik in die donker wêreld van die okkult en Oosterse mistisisme laatLees meer
Wat doen jy as GOD se belofte anders lyk as wat jy verwag het? Sandy deel haar pad met onvrugbaarheid, die skok van “instant” kinders, en die moeilike reis omLees meer
Ontmoet ‘n vrou wat lank geglo het sy is nie “goed genoeg” vir die liefde nie. Sy het gejaag na perfeksie, maar slegs vrees en lae selfbeeld gevind—totdat sy ontdekLees meer
In hierdie roerende episode van Die Getuienis, deel Karel sy kragtige lewensverhaal van uiterste trauma na totale vryheid. Karel vertel openhartig oor ‘n kinderjare wat gekenmerk is deur ouers seLees meer
✨ “Waar duisternis wou oorwin, het JESUS lig gebring.”Janco het grootgeword tussen sy broers en wou aanvanklik net inpas. Hy het begin eksperimenteer met dwelms, maar dit het vinnig ontaardLees meer
Van twyfel tot bestemming! 💪 Toe almal sê ‘gee op,’ het haar ouers geloof bo vrees gekies. Vandag breek hierdie ongelooflike jong vrou met Downsindroom grense en rekords in Sport!Lees meer
As kind het Pieter se ouers hom in meisiesklere aangetrek—hulle het ’n dogter begeer in plaas van die seun wat hulle gehad het. Dit het diep verwarring in sy hartLees meer
Hierdie is die ware verhaal van ’n predikant se seun, Arnold, wat oorsee gegaan het om die wêreld te verken en van God af weg te beweeg. Maar terwyl hyLees meer
🔥 Van Gebreekte Borde tot ’n Genesende Hart Joey se Verhaal van Vryheid in ChristusJoey se woede het soos ’n storm uitgebreek—so intens dat sy borde gebreek het net omLees meer
🚁 Van Helikopterrit tot Rivierredding: Magda se Getuienis van Geloof en VergifnisWat begin het as ’n vreugdevolle helikopterrit saam met haar man, het in ’n tragedie geëindig. Midde in dieLees meer
© Die Getuienis 2026