Ludwig en Marianda het soos goeie ouers altyd gebid vir hulle kinders se beskerming tot hulle ‘n oproep ontvang het dat hulle seun in ‘n motorongeluk oorlede is. Maar hulleLees meer

Elizabeth moes as kind soms weggekruip het in haar kas vir die geweld waardeur sy gegaan het. Sy was as kind geslaan vir alles. Dit het ‘n groot impak gehadLees meer

Yulandi was vir 16 vasgevang in die Gruwel huis van Springs. Vir haar was dit normaal totdat sy om ‘n tyd agtergekom het dat iets is anders by ander mense.Lees meer

Jannette en haar man het lank gesukkel om swanger te word. Terwyl sy swanger was met haar seuntjie, het hulle by die huis aangekom waar gewapende rowers hulle ingewag het.Lees meer

Sarah se familie was almal vroeg oorlede en sy was self ook al in motorongelukke betrokke. Sy het begin vrae vra en agtergekom dat daar ‘n patroon is in haarLees meer

Hendrik was uitgeroep om na ‘n trok te gaan kyk wat gaan staan het langs die pad. Met die ondersoek, druk iemand ‘n pistool teen sy kop en die kapersLees meer

Barend het onder die wiele van ‘n groot sleepwa beland met sy fiets. Hy het 4x maande voor die tyd sy saak op nuut reggemaak met die HERE.  In dieLees meer