Die KONING KOM!! Is u gereed?

Cleo het soos baie ander groot geword met omstandighede. Sy wou niks met JESUS te doen gehad het nie, maar JESUS het nooit SY Rug op haar gedraai net.
Die eendag toe tel CLeo ‘n kruis op wat omgeval het en so begin daar hestel werk met JESUS. By ‘n selgroep word sy gevul met die HEILIGE GEES en ontvang hierdie dringende boodskap van JESUS af: “Die KONING KOM!!”

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.