Voel dit as of jou omstandighede jou in die gesig staar? Waar is GOD se belofte vir jou deurbraak / geneesing / wonderwerk? Peter verduidelik die verskil tussen ‘n aardse feit en GOD se Waarheid. Wat glo jy? ‘n Feit of die Waarheid?
2020-02-24

© Die Getuienis 2026
Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.