Dr. het gesê net 1x jaar

Die doktors het gesê dat Tristan gaan net 1x jaar oud gaan word. Hulle kon nie sy simptome of sy rare siekte verstaan nie. Die gebede van ouers dra groot krag. Wonderwerk op wonderwerk het in Tristan lewe begin gebeur. Wonderwerke gebeur nog steeds vandag.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.