Ek doen dan als reg, hoekom werk dit nie?l

Ps. Frank Janssen het gebid vir beskerming en die Bloed van JESUS Christus oor homself gepleit, maar tog was hy in ‘n motorongeluk. Waar was die HERE in die saak? Hoekom was Frank nie beskerm dan nie? Hoekom juis Frank en nie iemand anders nie? Al die vrae; tog is daar ‘n antwoord.

Kontak gerus Ps Frank Janssen
Whatsapp: 079 419 7070
Epos: wondersigtabernakel@gmail.com

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.