Ek was ‘n verlore Israeliet

Henru het begin om die waarheid te soek. In sy soektog met vrae het hy baie vriende verloor en selfs verwerping van ‘n kerk ervaar. So het hy gedink dat hy deel is van die verlore Israeliete.
Ten spyte van al Henru se verwaring, het JESUS hom nooit verlaat nie.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.