Liezel het op ‘n normale dag ewe skielik gevoel dat haar hart baie snaaks maak. Met die het sy gevoel as of sy sterf en die doodsgees ervaar. Toe sy by kom, het sy gaan hulp vra maar die dokters kon geen simptome op tel nie. Na ‘n paar ondersoeke kom een dokter tot besef, sy was dood maar haar hart klop 100% normaal. Onbeskryflik.
2022-05-09





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.