Is grimering ‘n sonde?

Amelda se ma het haar gedwing om voor haar familie te strip. Haar ma het altyd duur klere gekoop wat in die mode was. Later het sy GOD ontmoet en Hy het haar die waarheid gewys oor swaar grimering en onvanpaste klere.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.