Het jy vrae soos:
- Hoekom het JESUS opgekyk toe HY dank vir die 5x broodjies en 2x vissies?
- Hoekom sê JESUS vir die dissipels om te gaan kyk hoeveel broodjies hulle het as JESUS dan als weet?
- Hoe kan JESUS vir Nikodemus sê dat JESUS is tans in die hemel terwyl HY dan reg voor hom sit?
- Hoe kan ek terselfdertyd in die hemel wees volgens skrif?
- Hoe kan ek ingeprop wees in JESUS in?


Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.