Konrad was gebore in die okkulte waar sy pa alreeds betrokke was. Met die kon Konrad die bose ervaar tot op ‘n dat wat hy werklik JESUS se stem gehoor het, en toe selfs met JESUS ‘n ontmoeting gehad het. Sy lewe het verander, maar die bose het hom toe eers begin aanval. Hier moes Konrad leer hoe om werklik geestelike oorlogvoering te doen, als met JESUS.
2023-10-16

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.