“Jy moet die lewens-masjiene af sit …”

Niel het sy vrou, Lomien, een oggend op die badkamer se vloer gevind min wetend dat sy in ‘n koma is. Na ‘n paar toetse het die Dokter laat weet dat hulle keuse sal moet maak want sy is alreeds breindood, dit sal beter wees om die lewens-ondersteunings masjiene af te skakel. Hoe maak ‘n mens so ‘n keuse. Niel het geweet wie LEWE gee.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.