Kan GOD ‘n gestremde gebruik?

Met die geboorte van Ruan, het Jan en Ruan se ma die nuus ontvang dat Ruan gestremd is. Die dokters was nie vol hoop dat Ruan veel ouer sal word nie, maar die HERE het die laaste sê. Vandag gebruik die HERE Ruan op baie spesiale maniere.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.