Anita het ‘n groot skok ervaar toe sy hoor dat sy het kanker. Niemand in haar familie het kanker nie, hoekom dan sy?? Maar met die ervaring was sy weggeruk in die gees gedurende gebed. Sy het toe geleer van die krag van vergifnis en vryspraak.
2021-11-08





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.