Gavin het as kind by ouers groot geword wat hom aan geneem het. In die proses was hy ook gemolesteer en het verwerping ervaar. Hy het later ‘n pastoor geword en met die gemeente vrouens probeer aanlê. Hy kon nie verstaan waar die versoeking vandaan gekom het nie, tot JESUS eendag aan hom verskyn het.
2021-07-26





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.