Johan het op die ouderdom van 28 ervaar dat hy begin dubbel sien. Later het selfs sy regterhand begin goed laat val en selfs sy regterbeen het net begin lam raak op tye. Met ‘n ondersoeke, het hy die verskriklike nuus gekry, hy het MS (Multiple sclerosis). Met die hulp van die HERE af, het hy begin ondersoek in stel en die wortels van baie simptome ontdek. Daar’s Hoop!
2023-12-04


Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.