My Man was vas gevang in pornografie!

Ina se man was vas gevang in pornografie en selfs verhoudings begin met ander vrouens. Sy vertel haar kant van die verhaal, hoe sy uitgevind het, die skok en teleurstelling. Maar tot die eendag wat sy die TV aan sit …

Sien haar man se verhaal by (Christen vas gevang in pornagrafie!): https://youtu.be/5iEbnzLE3EA

Die ui waarvan Juanita praat (Het GOD al jou ui begin skil?): https://youtu.be/zxkABryiMik

Onthou asb om die “Like” of “DisLike” knoppie te “click” wanneer die video ‘n inpak op jou gemaak het of nie. “Subscribe” vir nog meer toekomstige video opnames. Mag GOD jou seën!

DIe Getuienis www.diegetuienis.co.za #DieGetuienis

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.