“Net 3x maande om te leef”, het Dr. gesê

Louise het die dokter se woorde verwerp wat vir haar genoem het dat sy net 3x maande het om te leef. Na haar wonderwerk, het die dokter weer genoem dat sy ‘n miskraam gaan hê maar sy het weer gekies om GOD se beloftes van lewe eerder te glo. Sy het hoop en vreugde in haar hart gehad.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.