Onskuldig in die tronk gegooi

Was jy onskuldig blameer vir iets? Wel, Chris het valse klagtes teen hom gehad dat die polisie hom net kom arresteer by die werk, gevange geneem en tronk toe op ‘n Vrydag. Hy was so bang omdat dit een van die gevaarlike plekke in Kaapstad is. Sy vrou het net vir hom ‘n boodskap gestuur en gesê dat hy’t werk om te doen in die tronk.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.