Is daar nog hoop vir Suid-Afrika?
Baie welkom by "Die Getuienis". Ons vertel van gebeurtenisse hier in Suid Afrika. Ons besef dat daar nou baie dinge gebeur in ons land, so "Is daar nog hoop vir ons in Suid-Afrika?" Luister gerus na die opnames en laat weet ons van jou gebeurtenis.