Pa slaan seun amper dood

Pottie was amper al ‘n paar kere deur sy pa doodgeslaan. Van ‘n graaf tot enige ander gereedskap wat hy in die hande kon kry. So het Pottie begin vlug, eers by sy tannie gaan bly en toe in die kinderhuis. Hoe vergewe jy dan?

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.