Stephen, die seun van pastoor Deon Hockey, wou aanvanklik niks met die kerk te doen hê nie. Hy moes sy hele lewe rondtrek saam met sy ouers, vriende opgee, en basies alles verlaat. Hy het geen keuse gehad nie. Toe ontmoet hy sy toekomstige vrou, wat deur haar omstandighede hom weer na Jesus toe lei.
2024-05-13

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.