René was net buite Pretoria gekaap (hijack) oppad na ‘n tolhek. Sy vertel hoe hulle met haar rondgery het en al haar goed so stuk stuk verkoop het.
Dan die skok van wat hulle met haar wou doen na die tyd, maar die Lig was daar …
2020-09-28

© Die Getuienis 2026
Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.