Peet & Jenny het soos baie mense seergekry in die kerk, selfs van die kansel af. Hulle was soekend na die waarheid.
Na ‘n ruk toe kom hulle by onbekende kerk uit waar hulle ‘n ware ontmoeting met JESUS ervaar het.
So het hulle ware beroep ontdek met Passion in Action.
2021-04-19


Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.