Self verwyte – dit was my skuld

Sandra se Ma en tannie het siek geraak nadat sy self ook nie lekker gevoel het nie. Op die ou einde het amper haar hele familie c-v-d simptome ervaar. Sandra het in die ICU op geëindig en in die tyd het haar Ma, tannie en nog ander gesterf. Sandra het met daai self verwyte geloop.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.