Selfs in die inrigting, vind HY my …

Francois moes na die inrigting gaan vir behandeling na sy weermag ondervinding. Hy ontmoet ‘n klein tannie waarvoor almal bang was voor; min het hy geweet wie deur haar werk.
So begin sy pad met ‘n nuwe doel in rigting.

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.