Tref boom teen 270km/h

Coenraad was betrokke by motorfiets groepe wat erg partykies gehou het met dwelms en drank. Op een aand na so ‘n partykie (jol) het hy en sy vriend gejaag op hulle motorfietse. Skielik het hy beheer verloor oor sy motorfiets op ‘n draai en sy motorfiets het ‘n boom getref op ‘n spoed van 270km/h. Hy moes dood gewees het, maar GOD het ingetree en hom nog ‘n kans gegee. Vandag bring hy waarheid en hoop!

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.