Van Ongeluk na rolstoel Hoekom NIE ek NIE

Lindi was op toer besig met die HERE se werk toe die bussie se wiel gebars het. Sy is vol energie en kan nie stil sit nie. As gevolg van die ongeluk, word sy voorsêer om stil te sit in ‘n rolstoel. Haar antwoord aan ons was: “Hoekom nie ek nie?”

Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.