Rosemarie het rond geswerf as kind. Op 12 jaar het ‘n uiteindelik nuwe pleegsorg ouers ontdek waar hulle gedink het als gaan verander. Toe sterf haar ouer sissie en haar pa. So toe begin die pleegsorg man haar verkrag, skei toe met sy vrou en trou met Rosemarie. Later het sy 2x seuns by die man.
Vandag is sy vry nadat sy geleer het van die hemelse hof.
2022-08-22





Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.