Kosie van der Merwe het in ‘n goeie huis groot geword. Dit het nie satan gekeer om Kosie te lok na die verkeerde sondige dinge toe nie. Hy het klein begin maar die gewone dwelms was nie genoeg nie. Rehabilitasie sentrums of sielkundiges kon hom nie help nie. Op ‘n verpligte jeug kamp het hy bo natuurlik by JESUS uitgekom wat hom volkome verlos het van sy verslawings.
2023-01-16



Comments are closed, but trackbacks and pingbacks are open.